
#DieGROOTBrekfis Eloff - Witblits
Loading player...
Die prins van Potch het op #DieGROOTBrekfis by Ruben & Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Witblits" wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.