GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
1120 – 1140

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Oom Angus Buchan se inspirasie inset op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
12 Jul 2022 1 min

#DieGROOTBrekfis Jannie Putter

Jannie Putter se inspirasie inset vanoggend op #DieGROOTBrekfis met Ruben & Charonike gemis? Luister gerus weer hier na die inset.
11 Jul 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Prof. Renata Schoeman

Prof. Renata Schoeman - Hoof van gesondheidsbestuur aan Stellebosch bestuurskool - het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor "Presenteeism". Luister gerus weer hier na die Podcast.
6 Jul 2022 10 min

#DieGROOTBrekfis Tomasz Drybala

Tomasz Drybala mik om regoor die wêreld te draf in net bietjie meer as 3 jaar se tyd... Luister gerus weer hier as jy die onderhoud met hom op #DieGROOTBrekfis gemis het.
4 Jul 2022 22 min

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid

Is jy ook al keelvol vir Eskom se beurtkrag? Luister gerus weer hier wat het Gretha Wiid oor dit gese.
1 Jul 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Ivan Roux - Single

Ivan Roux het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe album en enkelsnit #Single. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
29 Jun 2022 16 min
 bonus  

#DieGROOTBrekfis Lindie Strydom

Lindie Strydom se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis gemis? Luister gerus weer hier na die Podcast.
22 Jun 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Lindie Strydom

Het jy Lindie Strydom se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike misgeloop? Luister gerus weer hier.
15 Jun 2022 2 min
1120 – 1140