Anette Rheeder gesels vandag meer oor menopause simptome en 'n vergrote prostaat. Volg die skakel na die vraelys oor menopause simptome wat dames kan gebruik. https://www.livingnaturally.co.za/articles/women-s-health/menopause-rating-scale-mrs en hier is die skakel vir mans met moontlike 'n vergrote prostaat. https://www.livingnaturally.co.za/articles/men-s-health/quick-screening-tool-for-benign-prostatic-hyperplasia-bph
Anette Rheeder gesels oor die prostaat en A.Vogel se kapsule Prostasan. Prostasan kapsules is beskikbaar by apteke. Vir meer inligting kan jy gerus A.Vogel se webblad besoek, of vir navrae stuur gerus 'n e-pos na info@sanatural.co.za
Estie Schreiber gesels die week oor wintershande en -voete - ‘n groot probleem vir vele mense. Hoe kan die natuur help? A Vogel Circulation Formula is die antwoord. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za of stuur ‘n epos aan info@sanatural.co.za
Vandag gesels Estie oor die enjinkamer van die liggaam. Jou spysverteringsstelsel. Die belangrikheid van gesonde gebalanseerde mikrobiome kan nie oorbeklemtoon word nie en dus, as jy sukkel met enige aspek van vertering of jou maag, hoor hier.
Anette Rheeder gesels vandag oor A. Vogel Multiforce Alkaliese poeier – die produk wat elkeen van ons nodig het om gesondheid en kwaliteit van lewe te herstel en/of te behou.
Jean-Louis Knouwds gesels met Riana Nel. Wat is meer ideaal as ‘n persoonlike liedjie, geskryf deur die ikoniese Riana Nel, spesiaal net vir jou ma! Jy vertel haar van jou mams en sy skryf 'n unieke liedjie net vir haar!!! Stuur ‘n SMS met die kodewoord Moeder na 5005. Een…
Vandag deel ons sukses stories van A.Vogel se Multiforce. Vir meer inligting oor A.Vogel se Multiforce, besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za A.Vogel se Multiforce is beskikbaar by apteke landswyd.
Die bekende Namibiese Pulmonoloog, Dr. Willie Bruwer het vanoggend gesels oor e-sigarette en "vaping", en wat ons daarvan weet. Luister hier na die gesprek indien jy dit misgeloop het.
Anette Rheeder gesels weer oor A.Vogel se produk "Multiforce" alkaliese poeier, en waarom elkeen van ons dit nodig het. A.Vogel se "Multiforce" alkaliese poeier is beskikbaar by apteke. Vir navrae stuur gerus 'n e-pos na info@sanatural.co.za
Litium wat eens as 'n nis-mineraal beskou is, is nou 'n kritieke komponent vir tegnologieë en toerusting wat gebruik word om klimaatsverandering te bekamp. Namibië se litium is onder-ontgin, maar sedert 2022 het die land 'n groot toename in eksplorasie-aktiwiteit ervaar. Die meeste van die wêreldwye vraag na litium is…
Die Namibiërs en inwoners van die vasteland vra deurentyd die vraag waarom Afrika arm is met al sy ryk hulpbronne. Dit is 'n vraag wat niemand blykbaar antwoord nie. Hierdie vraag het vandag weer in die Nasionale Vergadering opgeduik, nadat Henny Seibeb van die Landless People's Movement 'n mosie ingedien…
Die Suid-Afrikaanse regering sê die nasionale ramptoestand oor elektrisiteit was 'n noodsaaklike reaksie op die kritieke vlakke van beurtkrag wat die ekonomie en kwesbare sektore beïnvloed het. Die ramptoestand is vandag amptelik beëindig nadat President Cyril Ramaphosa dit in Februarie ingestel het ter ondersteuning van die Energie-aksieplan. Die minister van…
Die voormalige Namibiese kinder-advokaat het haar reaksie gegee op armoede wat 'n negatiewe impak op die gesondheid van Namibiërs het, veral kinders. Wanvoeding is steeds die nommer een moordenaar van kinders onder die ouderdom van vyf. Kindersterfte-syfers onder vyf jaar in die land is 46,7 per 1 000 geboortes. Advokaat,…
Die Vryheidsfront Plus is besorg oor ʼn skerp toename in die voorkoms van massamoorde in die land. Tussen April 2019 en Desember verlede jaar het meer as 2 000 voorvalle gelei tot 5 709 sterftes. Slegs 103 verdagtes is aangekeer. Die minister van polisie, Bheki Cele, het hierdie syfers bekendgemaak…
Die DA in Gauteng sê inwoners van die provinsie wat afhanklik is van staats-gesondheidsorgdienste, het die slagoffers geword van swak besluite deur leiers van die regerende party, wat nie voldoende instandhouding van gesondheidsgeriewe verseker nie. Daar is weens die voortdurende druk van die party oor die toestand van instandhouding by…
Cope het die minister van finansies, Enoch Godongwana, gekritiseer nadat hy sy besluit teruggetrek het om Eskom vry te stel van die bekendmaking van vrugtelose, verkwistende en onregmatige uitgawes in sy jaarverslae. Godongwana het enige bybedoeling ontken, en gesê sy besluit was gegrond op die kragvoorsiener se finansiële volhoubaarheid. Hy…
Besoekers het begin toesak op die Krugerwildtuin vir die Paas-skoolvakansie. SANParke sê sommige paaie is steeds gesluit ná oorstromings. Hekkwotas vir dagbesoekers sal gedurende die Paasnaweek ingestel word, en besoekers word aangeraai om aanlyn te bespreek voor hul besoek. SANParke se woordvoerder, Isaac Phaahla, sê besoekers moet by ontvangs of…
Vandag is ons onderwerp die delikate balans van die suur en alkali stelsel van die menslike liggaam. A.Vogel se "Multiforce" kan help hiermee. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za
Henk Mudge, president Republikeinse Party, gesels met Jessica oor die Health Defence League en die aksies wat die regering geneem het tydens die pandemie. Hy is van mening dat die stappe onwettig was en is saam met dr. Martin Wucher in die liga. Die liga dagvaar die regering in die…
4 Apr 2023 5AM
22 min
100 – 120
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.