
Anette Rheeder gesels oor menopause simptome en 'n vergrote prostaat
Loading player...
Anette Rheeder gesels vandag meer oor menopause simptome en 'n vergrote prostaat. Volg die skakel na die vraelys oor menopause simptome wat dames kan gebruik. https://www.livingnaturally.co.za/articles/women-s-health/menopause-rating-scale-mrs en hier is die skakel vir mans met moontlike 'n vergrote prostaat. https://www.livingnaturally.co.za/articles/men-s-health/quick-screening-tool-for-benign-prostatic-hyperplasia-bph