
Henk Mudge, president Republikeinse Party, gesels met Jessica oor die Health Defence League
Loading player...
Henk Mudge, president Republikeinse Party, gesels met Jessica oor die Health Defence League en die aksies wat die regering geneem het tydens die pandemie. Hy is van mening dat die stappe onwettig was en is saam met dr. Martin Wucher in die liga. Die liga dagvaar die regering in die verband.