Onderhoude

Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.
Weekly English South Africa TV & Film
244 Episodes
200 – 220

PST DIMAS SALABERRIOS - VUURVAS ONDERHOUD

Dimas Salaberrios began dealing drugs at age fourteen. Known by all as “Daylight,” he spent his days dealing, stealing, and gaining respect on the streets of Queens, New York, as a successful “businessman.” His addiction to power and success led to poor choices, sending Dimas—twice—to New York City’s Rikers Island,…
3 Dec 2015 11 min

JOHN BERRY - VUURVAS ONDERHOUD

Co-founder and Chief Innovations Officer of Kauai John Berry in studio at Tygerberg104FM. He is not only an Entrepreur, Public speaker and Food expert but a husband and father, follower of God and writer of the book Your Best Life with Dr. Michael Mol. Life is about balancing hard work,…
1 Dec 2015 17 min

DANZIL SAKHAREA - VUURVAS ONDERHOUD

Danzil Sakharea kuier by Tygerberg104FM. Hy is 'n bekende stem op die strate van Elsiesrivier, in taxis en op treine. Die Here het sy lewe handomkeer verander en vir die afgelope paar maande gebruik Danzil sy sang- en musiektalent daagliks om mense te bemoedig en te inspireer!
1 Dec 2015 11 min

PST RAYMOND LOMBARD - OGGENDROOI ONDERHOUD

Anton Brink vra vir Pastoor Raymond Lombard oor sy onlangse stelling in die kerk. Pastoor Lombaard het ‘n stelling gemaak dat die wêreld nooit weer dieselfde gaan wees nie, met verwysing na al die bandeloosheid, geweld en verskriklike dinge, wat terreur-groepe doen. Baie gelowiges is besig om moed te verloor.
20 Nov 2015 6 min

UITBLINKERS ONDERHOUD - WADE VAN NIEKERK

Denise Williams of Bonanza speaking to South African: Wayde van Niekerk, 400m Men’s Gold Medal winner at the 15th IAAF World Athletics Championship in Beijing- China.
12 Nov 2015 16 min

LOUIE GIGLIO ONDERHOUD - VUURVAS

Louie Giglio is ‘n bekende Spreker, Skrywer, visionêre leiers & stigterslid van die Passion konferensie, Pastoor van die Passion City Church en man vir Shelley Giglio. Sy kuier in Suid-Afrika in Oktober sluit in beplanning vir die Passion Konferensie 2016 by Groenpuntstadion 13 Februarie2016 en die bekendstelling van sy nuwe…
5 Nov 2015 14 min

REVEREND KENNETH MESHOE (LEIER VAN DIE ACDP) - GEBED VIR DIE LAND

Die leier van die ACDP, eerwaarde Kenneth Meshoe het op Oggendrooi ‘n gebed vir die land gedoen, na gelang die jongste betogings deur studente, asook die besoek van die leier van Hamas, Khaled Mashaal, onlangs in Suid-Afrika. Mashaal het met lede van die ANC ontmoet. Die ACDP het sy skok…
22 Oct 2015 9 min

VUURVAS ONDERHOUD - JUDEA HARVEST

• Op 5/6Junie 2015 het Tygerberg 104FM se susterstasie GrootFM in Pretoria in samewerking met Judea Harvest ‘n poging aangewend om ‘n miljoen etes te pak. Met die reuse uitdaging is moue opgerol en GrootFM en ander maatskappye het droë nie-bederbare veselryke kos in sakkies en toe in bokse gepak…
9 Sep 2015 14 min

OGGENDROOI ONDERHOUD: BOYS' HIGH

Afrigter van Boys' High (oftewel die Hoër Jongenskool Paarl), Sean Erasmus en die kaptein Andreas van Wyk het by die Oggendrooi span (Anton Brink en Benescke Janse van Rensburg) kom kuier en hul getuienis kom deel. Hul was vanjaar die enigste skoolspan wat die seisoen onoorwonne afgesluit het.
3 Sep 2015 12 min

VUURVAS ONDERHOUD MET CORDELIA

Cordelia staan haar man in die Afrikaanse musiekbedryf en steel die harte van Suid-Afrikaners waar sy gaan.Dis haar oë wat jou dadelik opval..maar haar sagte toeganklikheid en liefde vir die Here wat jou intrek en aandag hou. Ons gesels oor haar hart, haar verhaal as 'n aanneemkind en haar CD…
13 Aug 2015 17 min
200 – 220