
VUURVAS ONDERHOUD MET CORDELIA
Loading player...
Cordelia staan haar man in die Afrikaanse musiekbedryf en steel die harte van Suid-Afrikaners waar sy gaan.Dis haar oë wat jou dadelik opval..maar haar sagte toeganklikheid en liefde vir die Here wat jou intrek en aandag hou. Ons gesels oor haar hart, haar verhaal as 'n aanneemkind en haar CD 'Breek die Stilte'.