
OGGENDROOI ONDERHOUD: BOYS' HIGH
Loading player...
Afrigter van Boys' High (oftewel die Hoër Jongenskool Paarl), Sean Erasmus en die kaptein Andreas van Wyk het by die Oggendrooi span (Anton Brink en Benescke Janse van Rensburg) kom kuier en hul getuienis kom deel. Hul was vanjaar die enigste skoolspan wat die seisoen onoorwonne afgesluit het.