
LOUIE GIGLIO ONDERHOUD - VUURVAS
Loading player...
Louie Giglio is ‘n bekende Spreker, Skrywer, visionêre leiers & stigterslid van die Passion konferensie, Pastoor van die Passion City Church en man vir Shelley Giglio. Sy kuier in Suid-Afrika in Oktober sluit in beplanning vir die Passion Konferensie 2016 by Groenpuntstadion 13 Februarie2016 en die bekendstelling van sy nuwe boek The Comeback. Karien Basson gesels met Louie Giglio oor die onderwerpe en sy hart vir bediening!