
PST RAYMOND LOMBARD - OGGENDROOI ONDERHOUD
Loading player...
Anton Brink vra vir Pastoor Raymond Lombard oor sy onlangse stelling in die kerk. Pastoor Lombaard het ‘n stelling gemaak dat die wêreld nooit weer dieselfde gaan wees nie, met verwysing na al die bandeloosheid, geweld en verskriklike dinge, wat terreur-groepe doen. Baie gelowiges is besig om moed te verloor.