The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Die Senwes Groep se interim finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2023, toon ʼn omset van R7 902 miljoen. Die wins na belasting toeskryfbaar aan aandeelhouers van die maatskappy beloop R525 miljoen, en genormaliseerde wesensverdienste van 301,6 sent per aandeel is opgelewer. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels…
The Zastron Farmer Production Support Unit (FPSU) has been launched in the Xhariep District in the Free State as part of build-up activities ahead of the Presidential Imbizo. OFM Content Manager spoke to deputy minister of agriculture, Rosemary Capa…
Beespryse styg steeds met die groot potensiaal vir uitvoere terwyl skaappryse onder druk is. Dis volgens Chris Derksen wat lewendehawe pryse vir die Noord-Vrystaat deel.
Produsente word gevra om hulle te vergewis van die inhoud van die voorgestelde Nasionale Waterwysigingswetsontwerp wat tot 16 Januarie 2024 oop is vir openbare kommentaar. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met ‘n regskenner van die landbousakekamer, Agbiz, Annelize Crosby oor hierdie belangrike onderwerp. In deel een van hul gesprek verduidelik…
Vandag word Wêreld Gronddag herdenk onder die tema “grond: waar kos begin”. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met bekende nematoloog, Prof Driekie Fourie wat aan die Noordwes Universiteit verbonde is en ook deel is van die Syngenta Seedcare span.
Soos wat die jaar einde se kant toe staan, hoor OFM Agri van verskeie rolspelers in die landboubedryf in Sentraal Suid-Afrika om te hoor hoe hulle die jaar ervaar het. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met NUTRI Feeds se Joubert Wentzel.
OFM Content Manager, Elzette Boucher-Kruger, speaks to Board Chairperson of the HWSETA, Dr Nomsa Mnisi about the outcomes of the round table on transforming the veterinary sector, which was held on 27 November 2023.
Consumers are breathing a sigh of relief thanks to a drop in vegetable oil prices. This follows a rise in both local and global vegetable oil prices last year. To find out more, OFM News’ Elsabé Richard-May speaks to agricultural economist, Paul Makube …
Die finale wolveiling voor die Kersfees reses het vandeesweek plaasgevind met 'n aanbod van byna 14 000 bale. OVK-junior wolwaardeerder, Juan Venter, het meer hieroor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Produsente kan uitsien na ligte neerslae te midde van uiterse hoë temperature. Onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, gesels vanoggend met OFM Nuus se Elsabé Richard-May oor hoe kort- en langtermyn weervooruitsigte lyk …
’n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as ’n indeksgebied…
Water is ‘n kosbare natuurlike hulpbron wat broodnodig is vir die produksie van voedsel. Die Departement van Water en Sanitasie het onlangs twee wysigingswetsontwerpe gepubliseer wat insluit die Nasionale Waterwysigingswetsontwerp vir publieke kommentaar. Dit bevat belangrike aspekte soos die oordrag van waterregte. Johann Kotzé, hoof uitvoerende direkteur van Agri SA,…
‘n Vrystaatse Dohne Merino-boer is onlangs aangewys as Voermol se Nasionale Skaapboer van die Jaar. Wikus Bekker boer in die Edenburg-omgewing. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Dawie Maree, hy was een van die beoordeelaars van die kompetisie. Hy deel ook die belangrikheid van sulke kompetisies vir die landbousektor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Some of the farms that have been obtained through land redistribution are not productive. This is according to Peter Setou, CEO of the Vumelana Advisory Fund. He elaborates more on this in his conversation with OFM News’ Tshehla Koteli as they unpack the topic of land reform and good governance…
’n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as ’n indeksgebied…
Die Vergoedingsfonds het vroeër vandeesmaand 'n kennisgewing uitgereik waarin hy produsente en ander besighede versoek om hul uitstaande loonopgawes vir 2022 te verklaar. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met Stephan Pietersen van Work Accident Support om meer hieroor uit te vind. …
21 Nov 2023 7AM
4 min
920 – 940
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.