OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,415 Episodes
940 – 960

Agri Hour: 20 November, Minister Barbara Creecy

The Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Barbara Creecy, has published the Game Meat Strategy for South Africa in the Government Gazette. It seeks to strengthen the game meat sector as both a provider of food security and an economic growth sector that can help create job opportunities. OFM…
20 Nov 2023 7AM 8 min

Agri-Uur: 17 November, Juan Venter

Die 13de veiling van die 2023/24-wolseisoen het vandeesweek plaasgevind met 'n groter aanbod van byna 10 000 bale. OVK-junior wolwaardeerder, Juan Venter, het meer hieroor…
17 Nov 2023 8AM 3 min

Agri Hour: 17 November, Sindira Chetty

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
17 Nov 2023 7AM 8 min

Agri-Uur: 15 November, Chris Derksen

’n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as ’n indeksgebied…
15 Nov 2023 2AM 2 min

Agri-Uur: 13 November, Dorothy Els

OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels vanoggend met Dorothy Els van SA Jagters om te hoor hoe dit met die bedryf gaan, veral ná die streng Covid-19 inperkingsmaatreëls …
13 Nov 2023 9AM 2 min

Agri-Uur: 10 November, Juan Venter

Die 12de veiling van die 2023/24-wolseisoen het vandeesweek plaasgevind met ‘n aanbieding van byna 8 600 bale. OVK-junior wolwaardeerder, Juan Venter, het meer hieroor…
10 Nov 2023 8AM 2 min

Agri Hour, 10 November, Sindira Chetty

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
10 Nov 2023 2AM 10 min

Agri-Uur: 9 November, Muntingh Hamman

Graanboere kan sonneblom dikwels as 'n tweede viool-gewas behandel. Só meen Muntingh Hamman, bemarkingsbestuurder by Syngenta. Hy praat met OFM Nuus se Heidre Malgas oor hoekom sonneblom nie ‘n afskeepgewas is nie …
9 Nov 2023 7AM 5 min

Agri-Uur: 8 November, Jan Engelbrecht

OFM Nuus se Elsabé Richard-May het onlangs by NAMPO ALFA buite Bothaville by verskeie genootskappe ‘n draai gaan maak. Een van hierdie genootskappe was die Percheron Telersgenootskap van Suid-Afrika. Sy het met hulle gesels om meer te leer oor dié perderas …
8 Nov 2023 7AM 3 min

Agri-Uur: 8 November, Chris Derksen

’n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as ’n indeksgebied…
8 Nov 2023 2AM 2 min

Agri-Uur: 7 November, Hendrik Strydom

Die Beef Shorthorn word beskryf as ‘n beesras met baie goeie vleiskwaliteit. Hendrik Strydom van Amadeus Cattle Company by Petrusburg het onlangs by NAMPO ALFA gesels met OFM Nuus se Elsabé Richard-May oor dié beesras …
7 Nov 2023 7AM 2 min

Agri Hour: 6 November, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
6 Nov 2023 6AM 5 min

Agri Hour: 3 November, Sindira Chetty

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
3 Nov 2023 9AM 10 min

Agri-uur: 3 November, Juan Venter

Die elfde veiling van die 2023/24-wolseisoen het vandeesweek plaasgevind met 'n aanbod van 7 401 bale. OVK-junior wolwaardeerder, Juan Venter, het meer hieroor…
3 Nov 2023 8AM 2 min

Agri-uur: 1 November, Johan van den Berg

Aanvanklike voorspellings het getoon dat meer reën in September en Oktober sou voorkom het, maar dit was volgens onafhanklike landbouwerkundige, Johan van den Berg, nie die geval nie. Hy gesels met OFM Nuus se Elsabé Richard-May oor wat boere kan verwag in November …
1 Nov 2023 8AM 2 min

Agri-uur: 31 Oktober, Marciel Hopkins

Deelnemers van Boer Soek ‘n Vrou is Sondagaand bekendgemaak. Vyf van die tien boere is van Sentraal-Suid-Afrika. Die aanbieder van dié gewilde reeks, Marciel Hopkins, moedig belangstellendes aan om hul liefdesbriewe vir die boer van wie hulle hou, in te dien voor middernag op 30 November. OFM Nuus se Elsabé…
31 Oct 2023 2AM 2 min

Agri-uur: 31 Oktober, Chereen en Thys von Solms

Die teelbedryf is divers. Sommige Suid-Afrikaners verkies om met skape en beeste te teel, terwyl ander kies om met honde te teel. Een sulke paartjie is die eienaars van Bostu Boerboels, Chereen en Thys von Solms. Hulle is geleë in die Leeuwfontein-omgewing naby Roodeplaatdam in the Pretoria. OFM Nuus se…
31 Oct 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 30 October, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
30 Oct 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 27 October, Sindira Chetty

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
27 Oct 2023 8AM 9 min
940 – 960