Agri-Uur: 28 November, Johann Kotzé

Loading player...
Water is ‘n kosbare natuurlike hulpbron wat broodnodig is vir die produksie van voedsel. Die Departement van Water en Sanitasie het onlangs twee wysigingswetsontwerpe gepubliseer wat insluit die Nasionale Waterwysigingswetsontwerp vir publieke kommentaar. Dit bevat belangrike aspekte soos die oordrag van waterregte. Johann Kotzé, hoof uitvoerende direkteur van Agri SA, gesels met OFM Nuus se Elsabé Richard-May hieroor.
28 Nov 2023 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Stoetrotte ook te sien op Bloemskou

Nog van die interessanthede by vanjaar se Bloemskou is die sogenaamde ‘fancy rats’. Johan Gunter gesels met Abbi Wiese oor haar stoetrotte wat te sien is in die plaaswerf saal.
29 Apr 2AM 4 min

Beheerde vloedbestuur bly noodsaaklik te midde van buitengewone reën

Aanhoudende reënval regoor Sentraal-Suid-Afrika het sedert Maart gelei tot beheerde watervrystellings uit die Bloemhof- en Vaaldamme. Terwyl hierdie vrystellings kommer wek onder gemeenskappe langs die Vaalrivier – met sommige wat verliese ervaar – beklemtoon kenners dat sulke maatreëls noodsaaklik is om infrastruktuur te beskerm en vloedrisiko te bestuur. OFM Inhoudsbestuurder,…
29 Apr 1AM 6 min

Hoefystersmee kompetisie aangebied by Bloemskou

Een van die nuutjies by vanjaar se Bloemskou is die hoefystersmee kompetisie. Johan Gunter het gaan loer hoe word perde skoene gemaak en beslaan; en met John Murdoch, president van die SAAPF gesels.
29 Apr 1AM 4 min

What's new in Farmer's Weekly - 2 May Edition

Sindira Chetty, digital editor of Farmer’s Weekly, shares highlights of the latest edition, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
25 Apr 12AM 2 min