OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,405 Episodes
1 – 20

Vol landbouprogram by Bloemskou 2025

Johan Gunter gesels met Elmarie Prinsloo, HUB van Bloemskou oor wat skougangers kan verwag by die landbou afdeling en oor al die eerstes by vanjaar se skou…
23 Apr 2AM 5 min

Petro Naudé bied inspirasie aan 'n volgende geslag landbouers

Petro Naudé, die Direkteur Nuwe Besigheidsontwikkeling by Serdev, deel van die Sernick Groep, het onlangs ‘n eerbewys vir landbou-entrepreneurskap van die i3A opleidingsinstituut ontvang vir haar bydrae tot die landboubedryf. Sy was ook die hoofspreker by i3A se onlangse gradeplegtigheid en het die volgende raad met die nuut gekwalifiseerdes gedeel…
23 Apr 1AM 5 min

Studie oor polisiekorrupsie: Deel 1

Vandag staan OFM Agri ‘n bietjie stil by navorsing wat gedoen is rondom polisie korrupsie, wat die persepsies rondom dit is asook die invloed wat dit op gemeenskappe het. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met een van die navorsers, dr. Kobus Schwartz oor wat presies die studie behels het…
21 Apr 11PM 4 min

Appelbedryf vier 363 jaar

Op 17 April 1662, is die eerste twee ryp Suid-Afrikaanse appels – Wijnappels – in die Kompanjiestuin gepluk. Hierdie historiese oomblik, deur Jan van Riebeeck aangeteken, het die appelbedryf in Suid-Afrika laat ontkiem. Tru-Cape, die grootste bemarker van appels en pere in die land, herdenk jaarliks dié mylpaal. Roelf Pienaar,…
21 Apr 1AM 1 min

What's new in Farmer's Weekly - 25 April edition

Sindira Chetty, digital editor of Farmer’s Weekly, shares highlights of the latest edition, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
17 Apr 10PM 2 min

Kommer oor veiligheid van Bloemhofdam - Agri Noordwes

’n Besluit deur die Departement van Water en Sanitasie om die uitvloei van die Bloemhofdam binne 48 uur met 50% te verhoog, het tot grootskaalse oorstromings en strukturele risiko’s gelei met 18 500 hektaar grond wat onder water is. Die wateruitvloei is op 9 April verhoog na 3 000 m³…
17 Apr 12AM 2 min

NAMPO 2025 bars uit sy nate

Graan SA se NAMPO Oesdag vind vanaf 13 tot 16 Mei plaas op NAMPO Park buite Bothaville. OFM Inhoudsbestuurder het met dr. Dirk Strydom gesels om te hoor waarna besoekers als vanjaar kan uitsien…
15 Apr 11PM 6 min

Pieter Geldenhuys oor KI en landbou

By die onlangse Africa Agri Tech Konferensie en Ekspo, wat in Pretoria aangebied is, het disinformasie, digitale transformasie en die groeiende rol wat kunsmatige intelligensie (KI) in die landbou speel onder die loep gekom. Pieter Geldenhuys, Direkteur van die Instituut vir Tegnologiestrategie en Innovasie, het die rol van KI in…
15 Apr 11PM 2 min
1 – 20