'n Goeie begrip van gronderosieprosesse, tesame met die identifisering en kwantifisering van sedimentbronne kan ‘n positiewe uitwerking vir landbougrond in terme van volhoubaarheid, produktiwiteit en voedselsekerheid betekend. Dis volgens Dr Marike Stander, dosent in die Departement Geografie aan die Universiteit van die Vrystaat wat onlangs haar PHD voltooi het oor…
Dr Anathi Makamane, junior lecturer in the Department of Sustainable Food Systems and Development at the University of the Free State, recently obtained a PhD for her research that focuses on the work extension workers could do to help mitigate the impact of climate change. OFM Agri’s Robyn Schutte spoke…
OFM Agri’s Robyn Schutte spoke to Peter Setou, Chief Executive of the Vumelana Advisory Fund, who underscores the historical challenges faced by land reform beneficiaries in maintaining sound governance, pointing to issues such as inadequate record keeping, financial management, administrative oversight, and member relationship management.
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, het met by Senwesgroep se hoof uitvoerende beampte, Francois Strydom, gehoor wat uitdagend asook positief was in 2023.
OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Krüger gesels met Neil de Klerk, VKB-groep se streeksdirekteur vir GWK en uitvoerende hoof van bemarking en kommunikasie.
Die plaag van dier- en gewassiektes in Suid-Afrika was die afgelope paar jaar 'n toenemende kommer, wat die kwesbaarhede vir biosekuriteit in die land se landbousektor blootlê. Dawie Maree, Hoof van Inligting en Bemarking by FNB Agribesigheid meen die ekonomiese gevolge van hierdie uitbrake was diep. Dit strek verder as…
Beseerde Kalahari-spesies soos ietermago’gs, meerkatte, aardwolwe, en roofvoëls, kry ‘n tweede kans by ‘n besonderse veilige hawe. Dane Beisheim gesels met Machel Van Niekerk, die eienaar van die Kalahari Wildlife Project.
The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Die rol van georganiseerde landbou is besig om te verander. OFM Agri se Elsabe Richard May gesels met Agri SA se nuwe hoof uitvoerende beampte, Johann Kotzé.
OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met Kobus Visser van Agri Securitas om meer uit te vind oor veiligheidswenke op plase vir hierdie feesseisoen.
10 Dec 2023 10PM
11 min
900 – 920
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.