OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,411 Episodes
740 – 760

Bloemskou landbouprogram bars uit sy nate

Bloemskou se landbouprogram bars behoorlik vanjaar uit sy nate. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met hoof-uitvoerende beampte Elmarie Prinsloo gesels om meer uit te vind wat besoekers kan verwag…
8 Apr 2024 11PM 3 min

Platteland Hoop: Hoe het Clarens beurtkrag vermy?

Ons gaan voort met ons reeks oor stories van hoop op die platteland. By die onlangse Oplossings vir die Suid-Afrikaanse platteland kongres, wat deur Landbou Weekblad en Senwes aangebied is, het Gert Kruger van konsultasiegroep Augos vertel hoe, Clarens daarin geslaag het om deur saam te werk te sorg dat…
7 Apr 2024 11PM 5 min

Sparta Beef Kalf Klub

Sparta Beef het ‘n opwindende kompetisie vir beesboere van stapel gestuur. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met hoof-uitvoerende beampte, Estelle van Reenen.
7 Apr 2024 11PM 2 min

Landbouskool Hendrik Potgieter skeer- en wolklaskompetisie

Die jaarlikse skeer- en wolklaskompetisie is weer onlangs aangebied deur Landbouskool Hendrik Potgieter van Reddersburg. Johan Gunter het met twee van die graad 12 leerders gesels wat deelgeneem het, Schalk van Niekerk en Genevieve Cola. 35 leerders het deelgeneem in die BKB kompleks op Bloemskou se gronde.
5 Apr 2024 10AM 5 min

Sakekamers speel ’n kernrol om ’n gunstige handelsomgewing

Ons sluit hierdie week se terugblik op suksesstories wat by die Oplossings vir Suid-Afrika se Platteland kongres gedeel is, af met raad vanaf Sakeliga, die organisasie wat baie gemeenskappe help in die regsafdeling om hul projekte van die grond af te kry. Piet le Roux meen plaaslike sakekamers speel ’n…
4 Apr 2024 11PM 4 min

Platteland Hoop: Mafube First

’n Plaaslike boer Hans Pretorius en sy vennoot Johnny Mokoena dryf Mafube First, wat hulle beskryf as “’n swart inisiatief met wit steun”. Die twee meen ook om werklik ’n verskil in jou gemeenskap te sien is om almal wat ook keelvol vir swak dienslewering is te betrek en saam…
3 Apr 2024 11PM 5 min

Namibië se vee-invoere na Suid-Afrika: die feite en uitdagings

Veepryse in Suid-Afrika ervaar tans ‘n uitdagende tydperk, met dalende pryse wat produsente onder druk plaas. Hierdie situasie het veroorsaak dat daar wydverspreide spekulasie en beskuldigings is teenoor Namibië as ‘n oorsaak van hierdie prysdruk. Daar word dikwels gekyk na die invoer van lewende diere vanuit Namibië as ‘n moontlike…
3 Apr 2024 11PM 7 min

Dr. Johnny van der Merwe - vleispryse

Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand/dollar wisselkoers en die jongste oliepryse.
3 Apr 2024 4AM 4 min

Platteland Hoop: Rural Maintenance Free State

Chris Bosch, uitvoerende hoof van Rural Maintenance Free State (RFS), meen die organisasie is goed op dreef om Frankfort on afhanklikheid van Eskom se beurtkrag te maak, nog voor die einde van vanjaar.
2 Apr 2024 11PM 4 min

Platteland Hoop: Mafube-besigheidsforum

“Geen politieke party, besigheid, of instansie gaan ons dorpe vír ons kom red nie. Die enigste mense wat dit kan regmaak is ons,” só vertel Jannie Schabort, ’n boer van Frankfort, en die hoof van die Mafube-besigheidsforum. Hy het tydens Landbou Weekblad en Senwes se Oplossings vir die Suid-Afrikaanse buite…
2 Apr 2024 11PM 5 min

Platteland Hoop: Ditsobotla-dienstevereniging

Ons gaan voort met ons reeks oor Sentraal Suid-Afrikaanse planmakers wat by die onlangse Landbou Weekblad en Senwes Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Platteland hul suksesverhale gedeel het. Vandag hoor ons van Boeta du Toit, bekend as hoof van Agri Noordwes, en ook aan die stuur van die Ditsobotla-dienstevereniging. Die Ditsobotla…
1 Apr 2024 11PM 4 min

Maak seker jy val nie vir 'Japie' se slenters

Is landbouers paraat teen veediefstal en ander slenters? Johan Gunter gesels met Vrystaat Landbou se Isabel Kruger om meer uit te vin door wat van hierdie slenters is waaronder boere reeds deurgeloop het…
1 Apr 2024 11PM 4 min

Platteland Hoop: Bethlehem beheerkamer

Oor die volgende twee weke gaan ons so bietjie stilstaan by van die suksestories in Sentraal Suid-AFrika wat grootliks uit landbougeledere gedryf word om weer hoop op die platteland te bring, waar staatsverval aan die orde van die dag is. Hierdie stories is gedeel by die onlangse Oplossings vir die…
31 Mar 2024 11PM 3 min

Agbiz/IDC Agribusiness Confidence Index unchanged for Q1

After deteriorating by 10 points to 40 in the fourth quarter of 2023, its lowest level since 2020 at the height of the pandemic, the Agbiz/IDC Agribusiness Confidence Index (ACI) was unchanged in the first quarter of 2024. The reading is below the neutral 50-point mark, implying that South African…
31 Mar 2024 11PM 5 min

Platteland hoop: Senekal-Matwabeng Community Forum

Hoe trek ‘n mens ‘n gebroke gemeenskap bymekaar? In aanloop tot ons inspirerende Sentraal SA storie reeks van sprekers wat by die onlangse Landbou Weekblad en Senwes Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Platteland kongres opgetree het, begin ons op hierdie Paasvrydag met die storie van pastoor John Mathuhle. Vier jaar gelede…
29 Mar 2024 2AM 3 min
740 – 760