
As ons sanksies hef, dan moet ons voorberei vir nog twee jaar van oorlog
Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump dreig sanksies teen Rusland en sê dat die Oekraïne baie meer gesind is met vredesonderhandelings. Hy het ook uitgevaar teen president Vladimir Putin en sê hy moet ophou aanvalle uitvoer en begin onderhandel. Maar, vrae word gevra oor hoekom die VSA nog nie sanksies teen Rusland ingestel het nie. Die minister van buitelandse sake, Marco Rubio het met die media gepraat.