Episode 29 – Die betekenis van die Paasfees
Loading player...
13 April 2025
19:00 - 20:00
Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die Paasfees se betekenis in die Ou Testament en later in die Nuwe Testament. Dit is veral belangrik tydens ons viering van Jesus se kruisiging en opstanding. Luister ook na navorsingsnuus en ander interessante feite oor die Bybel.