Episode 26 - Kinders in die Bybel

Loading player...
12 Januarie 2025
19:00 - 20:00

Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie. In hierdie program gesels hulle oor kinders in die Bybel. Kinders se wêrelde was helemaal anders as vandag en mense het nie so oud geword soos vandag nie.
13 Jan Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 25 - Wat beteken Advent?

1 Desember 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
13 Jan 30 min

Episode 23 - Hoe moet ’n mens die boek Openbaring lees?

13 Oktoberber 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
14 Oct 2024 42 min

Episode 22 - Hoe lees ’n mens die Bybel verantwoordelik?

1 September 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
14 Oct 2024 34 min

Episode 21 - Maaltye in die Bybelse tyd

7 Julie 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
19 Aug 2024 34 min