Episode 25 - Wat beteken Advent?
Loading player...
1 Desember 2024
19:00 - 20:00
Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. In hierdie program gesels hulle oor die betekenis van Advent, waar dit vandaan kom en wat dit beteken vir die Kerstyd wat voorlê vir ons as Christene. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.