
Swak rand vee lae olieprys voordeel weg
Loading player...
In die buurland skryf ontleders die afgelope week se swak vertoning van die rand toe aan die impak van politieke onsekerheid in Suid-Afrika en kommer dat die regering van nasionale eenheid kan skeur. Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper meen egter politieke onsekerheid het min daarmee te doen. Kosmos 94.1 Nuus het Klopper hieroor gepraat, asook oor kommoditeits- en oliepryse: