
Tekort aan verpleërs in SA 'n 'ramp'
Loading player...
Die Demokratiese Verpleegorganisasie van Suid-Afrika, Denosa, sê die tekort aan verpleegkundiges in die land is niks minder as 'n rampspoedige krisis nie. Die organisasie se kommentaar volg nadat die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, die werwing van slegs 200 verpleegkundiges in die openbare gesondheidsorgstelsel aangekondig het. Denosa se woordvoerder, Sonia Mabunda-Kaziboni, sê in die lig van die landwye krisis in verpleegtekorte, is Motsoaledi se aankondiging nie net skokkend nie, maar 'n reuse belediging vir die verpleegkunde-sektor: