
BoN se planne uiteengesit
Loading player...
Die goewerneur van die Bank van Namibië, Johannes !Gawaxab, het die hoofrede by die Cirrus-beleggerskonferensie gelewer. Hy het in sy toespraak gekyk na die stand van die Namibiese ekonomie en die huidige wêreldwye handelsspanning, wat die land se ekonomiese vooruitsigte sal beïnvloed. Naufiku Hamunime, die bank se waarnemende direkteur van strategiese kommunikasie, het die sleutelfokusareas van sy toespraak en die sentrale bank se planne uiteengesit.