
George-gebou: Daar sal gevolge wees
Loading player...
Amptenare wat met die ineenstorting van die George-gebou verbind word, is deur die Nasionale Huisbouersreguleringsraad geskors. Dit volg op 'n forensiese verslag oor die voorval. Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane het verdere ondersoeke, insluitend deur die polisie, verwelkom en gevra vir aanspreeklikheid. Sy het gesê daar moet gevolge wees vir diegene betrokke by die tragedie wat 34 lewens geëis het: