
Charles se Italië besoek was uiters strategies, meen kenners
Loading player...
Koning Charles en koningin Camilla sluit vandag hulle vierdag besoek aan Italië af. Die koning het die land se parlement toegespreek en melding gemaak van die noue bande wat Engeland en Italië deel, ook tydens die twee wêreldoorloë.