
Tariewe: Ooreenkomste sal met elke land onderhandel word
Loading player...
President Donald Trump het al die wederkerige tariewe wat hy ingestel, het vir 90 dae op ys gesit, behalwe vir China. Gedurende die tydperk sal daar 'n algemene tarief van 10 persent geld, terwyl heffings vir Beijing tot 125 persent styg. Trump sê billike ooreenkomste sal met China en elke ander land onderhandel word: