
Agoa word bedreig – De Jager
Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump tariewe chaos oorheers die nuustoneel regoor die wêreld. Sy 90-dag opheffing van tariewe teen lande wat geen wederkerige tariewe op die VSA ingestel het nie bring effe verligting, maar die bedreiging is nie verby nie. In Suid-Afrika is Agoa uiters kwesbaar. Dr. Theo de Jager, voorsitter van die Suider-Afrikaanse Agri-inisiatief, Saai, sê nuwe markte moet gevind word.