
Tariewe: Beleggers moet na langtermyn prentjie kyk
Loading player...
Die Namibiese Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad het die regering aangemoedig om die kwessie van Amerikaanse tariewe dringend aan te spreek al is dit vir 90 dae herroep. Diamante, vis en boustene is die land se mees-geraakte uitvoere na die VSA, en beleggers behoort hiervan kennis te neem. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Arney Tjaronda, beleggingsontleder van Sisedi, wat beleggers raad gee.