
Handelstekort krimp, maar nuwe markte nodig
Loading player...
Namibië se handelsektor het in Februarie herstel met die tekort wat van 2,7 miljard Namibiese dollar tot 2 miljard dollar gekrimp het. Simonis Storm se Almandro Jansen sê daar is goeie vordering in veral infrastruktuur maar, daar is uitdagings. Nuwe markte moet dringend ondersoek word en indien dit reg hanteer word, word die huidige omstandighede ‘n geleentheid. Hy verduidelik.