
Astro Bot wen 5 Bafta-toekennings
Loading player...
Die platform-speletjie, Astro Bot, was die groot wenner by die Bafta-speletjietoekennings. Dit het vyf toekennings ontvang, waaronder beste speletjie van die jaar en beste animasie. Die sielkundige-riller-speletjie, Still Wakes the Deep, het drie ontvang. Die toekenning vir beste toneelspel gaan aan Alec Newman vir sy rol as Cameron McLeary in Still Wakes the Deep. Die legendariese komponis, Yoko Shimomura, is ook vereer. Astro Bot se regisseur, Nicolas Doucet, het ontwikkelaars geloof wat ander geïnspireer het om by die bedryf aan te sluit: