
Tariewe: VSA het geen ander keuse gehad nie
Loading player...
Die VSA-handelsverteenwoordiger, Jamieson Greer, sê Amerika het te doen met onregverdige, ongebalanseerde en nie-wederkerige handel, wat president Donald Trump genoop het om 'n nasionale noodtoestand oor tariewe af te kondig. Trump sê 'n tarief van tien-persent op alle lande en tariewe van tot 50-persent op sekeres, sal die Amerikaanse ekonomie help en werksgeleenthede beskerm. Greer sê Amerika se handelstekort kom oor 30 jaar en sal nie oornag uitgewis word nie: