
Aantygings van diskriminasie teen skoolhoof in Dolam
Loading player...
Gemeenskapslede het die hoof van die Auas-laerskool in Dolam in die hoofstad daarvan beskuldig dat hy plaaslike Damara/Nama-leerders opsy sit ten gunste van nie-plaaslike leerders en dat hy poog om Khoekhoegowab uit die kurrikulum te verwyder. Hulle beweer dit is deel van 'n breër agenda om inheemse tale te ondermyn, ten spyte van die skool se Damara/Nama-wortels. Kosmos 94.1 Nuus het met die Khomanin-aktivis Shaun Gariseb, gepraat.