
Arsenal skop Real Madrid se bas
Loading player...
Arsenal het Real Madrid met 3-0 verslaan in die eerste deel van die Kampioeneliga-kwarteindronde by die Emirates-stadion in Londen. Declan Rice het twee vryskoppe aangeteken en Mikel Merino het ʼn derde bygevoeg. Dit gee die Gunners ʼn goeie kans om die halfeindronde te haal. In Duitsland het Inter Milan ʼn 2-1-sege oor Bayern Munich behaal in hulle kwarteindwedstryd. Arsenal se bestuurder, Mikel Arteta, was verheug oor Rice se twee skitterende vryskoppe: