
VRYDAE MET FARREN - Geselskap met Ds. Samantha Terhart
Loading player...
Skakel in wanneer Ds. Farren saam met Ds. Samantha Terhart kuier. Ds. Terhart, wat in Elsiesriver grootgeword het, deel haar reis en roeping as die dominee van VGK Beacon Valley. Luister na haar inspirerende storie van geloof, diens en die uitdagings wat sy as vrou in die bediening ervaar. 'n Oggend van motivering en inspirasie wat jou sal bemoedig om jou eie geloofspad met volharding te volg.