VRYDAE MET FARREN - Van Kerkkoor tot Die Verhoog: Robin Pieters Deel Sy Musiekreis

Loading player...
In hierdie episode gesels Ds Farren met die talentvolle Robin Pieters, 'n sanger, vervaardiger en akteur. Robin het in 2015 aan Idols deelgeneem en in 2016 sy talent op The Voice SA bewys. Hy deel sy musiekreis, van sy begin in die kerkkoor tot sy sukses op die verhoog.

Luister regstreeks op www.kaapsekansel.co.za, 729AM of laai ons toepassing af en geniet die potgooi van die uitsending
9 Jan Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

VRYDAE MET FARREN - Inspirerende Geselskap met TikTok Sensasie Amy Davids

Amy Davids, deel van hoe God altyd goed was in haar lewe, ondanks uitdagings en struikelblokke. In hierdie episode gesels ons oor hoop, volharding en die belangrikheid om jouself te wees. Amy deel haar reis, van haar skooldae tot haar sukses op sosiale media, en hoe sy ander aanmoedig om…
23 Jan 1 hr 06 min

VRYDAE MET FARREN - Lester Fransman Deel Sy Storie

Skakel in wanneer Ds. Farren saam met Lester Fransman kuier, 'n diaken van VGK Lambertsbaai. Lester deel sy inspirerende reis van hoe die Here sy hele lewe verander het toe hy die diakenbediening aangeneem het. Hy vertel van sy familie, sy liefde vir sy vrou en kinders, en hoe hy…
12 Dec 2024 1 hr 36 min