#DieGROOTBrekfis - Liezel van der Merwe - Knyp saam die beursie vas

Loading player...
Liezel van der Merwe van Intiem.co.za het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor Intiem se nuwe artikel "Knyp saam die beursie vas"
20 Nov 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis - Esteani Marx, Eiendom Waardasies.

Esteani Marx, Head of Real Estate at Lightstone Property Die Tswane metro het onlangs die nuwe waardasielys bekend gemaak vir residensiële eiendomme. Baie inwoners is geskok oor die verhoging in hul eiendom se waardasie, wat dan ander kostes beinvloed. Sy het met Ruben Delmage en Charonike Nel meer hieroor gesels.
22 Apr 7 min