#DieGROOTBrekfis Deon Groot - Dans in afrikaans

Loading player...
Deon Groot het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Dans in Afrikaans". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
22 Apr Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis - Esteani Marx, Eiendom Waardasies.

Esteani Marx, Head of Real Estate at Lightstone Property Die Tswane metro het onlangs die nuwe waardasielys bekend gemaak vir residensiële eiendomme. Baie inwoners is geskok oor die verhoging in hul eiendom se waardasie, wat dan ander kostes beinvloed. Sy het met Ruben Delmage en Charonike Nel meer hieroor gesels.
22 Apr 7 min