#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid Inspirasie

Loading player...
Luister gerus weer hier na Gretha Wiid se inspirasie gedagte as jy dit op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis het.
2 Nov 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis - Esteani Marx, Eiendom Waardasies.

Esteani Marx, Head of Real Estate at Lightstone Property Die Tswane metro het onlangs die nuwe waardasielys bekend gemaak vir residensiële eiendomme. Baie inwoners is geskok oor die verhoging in hul eiendom se waardasie, wat dan ander kostes beinvloed. Sy het met Ruben Delmage en Charonike Nel meer hieroor gesels.
22 Apr 7 min