
#DieGROOTBrekfis Wenner Hou Vrou, Trou Vrou - Nastassja Ras
Loading player...
Nastassja Ras is as wenner van "Hou Vrou, Trou Vrou" gekroon en sy het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die afgelope seisoen en wat die wen vir haar beteken het.