
#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe Intiem - Emosionele egskeiding
Loading player...
Liezel van Intiem het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor Intiem se nuwe artikel "Emosionele egskeiding", wat dit is en hoe om dit te hanteer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.