
#DieGROOTBrekfis Ruhan du Toit - Ter wille van ons kinders
Loading player...
Ruhan du Toit het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Ter wille van ons kinders" en het vir Ruben en Jen weggeblaas met so paar liedjies "Live". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.