
#DieGROOTBrekfis Prof. Renata Schoeman
Loading player...
Prof. Renata Schoeman - Hoof van gesondheidsbestuur aan Stellebosch bestuurskool - het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor "Presenteeism". Luister gerus weer hier na die Podcast.