GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
1060 – 1080

#DieGROOTBrekfis Dr. Jacques Faul

Dr. Jacques Faul het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die Erfenis dag vieringe wat oppad is by Supersport Park. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
5 Sep 2022 13 min

#DieGROOTBrekfis Ivor Swartz - Kies die Lewe

Dié September op VIA: Die lewe se lig en donker Die lewe is ’n lied In ’n nuwe geselsprogram praat Ivor Swartz, die aanbieder en skrywer van Kies die lewe, oor sy pad met depressie. Hy gesels met allerlei mense oor hul reis met die swart hond, angs en wat…
1 Sep 2022 23 min

#DieGROOTBrekfis - Juffrou Marie Mostert

Marie Mostert – Oud-onderwyser by Hoërskool Garsfontein wat opslae gemaak het op sosiale media met die praatjie vir Afrikaanse Taaldag en sy het by Ruben en Charonike bietjie Afrikaans kom gesels. Luister gerus weer hier.
30 Aug 2022 25 min

#DieGROOTBrekfis Prop - Kwaaitjie

Prop het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy debuut album en so paar liedjies kom lewendig sing ook. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
26 Aug 2022 20 min

#DieGROOTBrekfis Demi Lee Moore

Demi Lee Moore het bietjie op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor haar loopbaan en ook haar eerste oorsese vertoning wat oppad is. Luister gerus weer hier.
25 Aug 2022 20 min

#DieGROOTBrekfis Dr. Mary Shuttleworth

Dr. Mary Shuttleworth - Stigterslid en President: Youth for Human Rights International het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die verskil wat hulle maak. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
25 Aug 2022 28 min

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Oom Angus Buchan se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
25 Aug 2022 1 min
1060 – 1080