GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
1040 – 1060

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan - Speak Jesus

Oom Angus Buchan het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Sonet gesels oor "Speak Jesus" wat 24 September plaasvind in Krugersdorp. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
19 Sep 2022 19 min

#DieGROOTBrekfis Karen Zoid

Karen Zoid het eksklusief op #DieGROOTBrekfis by Ruben Delmage en Charonike Nel die kunstenaars kom bekend maak wat gaan optree by Zoid's Zenzational Lucky Packet Party en ook vir paar mense paar pryse weggegee en ook paar liedjie "live & unplugged" gedoen! Luister gerus weer hier!!
16 Sep 2022 33 min

#DieGROOTBrekfis Dr. Johan Beukes

Dr. Johan Beukes het so kort stukkie van sy vakgebied kom deel en spesifiek gesels oor die moontlike oorsake van uitbranding. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het,
16 Sep 2022 14 min

#DieGROOTBrekfis Tegan Phillips

Tegan Phillips het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor haar Wêreld rekord poging om op haar fiets van Cairo tot in Kaapstad te ry. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
8 Sep 2022 16 min
1040 – 1060