Kayla Erasmus en Gerhard Venter het op Internasionale Onderwysersdag met Ruben en Charonike kom gesels oor Nuwe Hoop Skool en die besonderse werk wat hulle doen.
Tasché het op #DieGROOTBrekfis by Ruben & Charonike kom inloer om te gesels oor haar nuwe enkelsnit "Sal jy wag vir my". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Kurt Darren het op #DieGROOTBrekfis by Ruben Delmage en Charonike Nel kom inloer om oor sy splinternuwe enkelsnit "Wat My Pa Sou Sê" te kom gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Christi Panagio het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die nuwe program op Via kanaal 147 - "Houvrou of Trouvrou" en wat mense van die nuwe program kan verwag. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
21 Sep 2022
13 min
1020 – 1040
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.