
#DieGROOTBrekfis Kurt Darren - Wat my Pa sou sê
Loading player...
Kurt Darren het op #DieGROOTBrekfis by Ruben Delmage en Charonike Nel kom inloer om oor sy splinternuwe enkelsnit "Wat My Pa Sou Sê" te kom gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.