Vandag gesels Estie Schreiber van SA Natural Products oor pyn en veral kroniese pyn. Oud of jonk, artritis tipe pyn of sportbesering pyn. - Die antwoord is ThreshHold Real MSM. Vir enige navrae stuur 'n e-pos na info@sanatural.co.za of besoek hulle webblad www.threshhold.co.za
Anette Rheeder gesels oor inflammasie, die oorsaak van pyn en die natuur se antwoord daarop. - ThreshHold Real MSM. Vir enige navrae stuur 'n e-pos na info@sanatural.co.za of besoek hulle webblad www.threshhold.co.za
Anette Rheeder gesels oor die niere en die A. Vogel produk, Nephrosolid, en spesifiek waarom dit so noodsaaklik is dat ons hierdie 2 organe ondersteun en gesond hou. Die niere gee, net soos die lewer, vir ons spesifieke tekens dat hulp nodig is – ons deel die lys tekens met…
Chanique Chani Rabe neem vanaand deel aan die 12de weergawe van Miss Supranational International. Jy kan dit kyk op Miss Supranational se YouTube kanaal. Die kompetisie begin om 20:00 Namibiese tyd. Ondersteun ons eie Miss Supranational Namibia vanaand! Hier is haar boodskap aan Namibiërs.
Anette Rheeder gesels oor die niere en die A. Vogel produk, Nephrosolid, en spesifiek waarom dit so noodsaaklik is dat ons hierdie 2 organe ondersteun en gesond hou. Die niere gee, net soos die lewer, vir ons spesifieke tekens dat hulp nodig is – ons deel die lys tekens met…
Die onderwerp vir vandag se gesprek is die lewer en die galblaas. Vele mense het gevra vir meer inligting, want hul het nie meer ‘n galblaas nie. Die produk waaroor ons gaan gesels is A Vogel se Boldocynara. Vir meer inligting kontak vir Estie by info@sanatural.co.za of besoek hulle webtuiste…
SA Natural Products(SANP) is ‘n maatskappy wat vir 33 jaar al bestaan en goeie gesondheid bring aan die mensdom in Suid-Afrika en Namibië. Estie Schreiber, Hoof van bemarking by SANP gesels op Kosmos 94.1 oor die lewer, lewerkwale en watter A. Vogel produk die beste is om daarvoor te gebruik…
Suid-Afrikaners hou van ’n goeie storie. As dit ’n storie is wat hulle kan laat lag, soveel te beter. Dit is presies wat OppieStoep deur die jare gewys het. Nie net hou ons van lag nie, maar ons is geseën met ’n magdom uitstekende storievertellers. Vir die vyfde seisoen van…
Bekende regiseur in Namibië, Filippe Talavera het kom kuier in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek en met Jean-Louis Knouwds gesels oor die nuwe Namibiese film, Kapana, wat een van die dae op die silwerdoek verskyn. As jy dit gemis het, luister nou na die gesprek.
Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
2 Jul 2020 6AM
1 min
200 – 220
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.