
Estie Schreiber van SA Natural Products gesels oor die lewer en lewerkwale
Loading player...
SA Natural Products(SANP) is ‘n maatskappy wat vir 33 jaar al bestaan en goeie gesondheid bring aan die mensdom in Suid-Afrika en Namibië. Estie Schreiber, Hoof van bemarking by SANP gesels op Kosmos 94.1 oor die lewer, lewerkwale en watter A. Vogel produk die beste is om daarvoor te gebruik. Sy beantwoord ook luisteraars se vrae aan die einde van die gesprek. Vir enige navraag kontak SANP op info@sanatural.co.za of besoek hulle webtuiste www.avogel.co.za