
Sukkel jy met jou galblaas en lewer? Luister hier na Estie Schreiber van SA Natural Products se raad
Loading player...
Die onderwerp vir vandag se gesprek is die lewer en die galblaas. Vele mense het gevra vir meer inligting, want hul het nie meer ‘n galblaas nie. Die produk waaroor ons gaan gesels is A Vogel se Boldocynara. Vir meer inligting kontak vir Estie by info@sanatural.co.za of besoek hulle webtuiste www.avogel.co.za