Rudi Nagel - 15 Feb 2021 - Voete

Loading player...
Voete help ons loop, hardloop en vastaan. Voete wat ons op eie of vreemde lande plaas om ons plek in die lewe vol te staan. Voete wat die Goeie Nuus dra, en voete wat kan stil le en niks doen nie. Wat doen jy met jou voete?
15 Feb 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Rudi Nagel - Roetes en Ruimtes

Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
1 Apr 11 min

Rudi Nagel - Verken die Simboliek van Bome: Geel Perske teenoor Suurlemoenboom

Welkom by nog 'n verhelderende episode waar ons die wêreld van bome verken en die simboliek en lewenslesse wat hulle bied. In hierdie episode vergelyk ons twee fassinerende bome – die geel perske en die suurlemoenboom – en hoe hul teenstrydige eienskappe ons kan leer oor positiewe en negatiewe gedragspatrone…
11 Feb 10 min